netwerk24.com
@netwerk24 -53 minutes ago
Netwerk24 | Rapule Tabane: Gooi die ANC handdoek in?
Die ANC begin soos gewoonlik die politieke jaar met sy 8 Januarie-viering, wat vanjaar in Kaapstad gehou word.
read moreOther Headlines
netwerk24.com
@netwerk24 -443 minutes ago
Netwerk24 | Media24 soek die Afrikaanse subredakteurs van die toekoms
Twee van die voorste Afrikaanse handelsmerke, Huisgenoot en Netwerk24, span saam om slypskole vir toekomstige Afrikaanse subredakteurs aan te bied. Twee kandidate kan ná die slypskole (een in Johannesburg en een in Kaapstad) ’n 12 maande lange betaalde internskap by Huisgenoot en Netwerk24 aangebied word.
read morenetwerk24.com
@netwerk24 -464 minutes ago
Netwerk24 | Statistiese studie: Gasa-dodetal ‘met ongeveer 40% onderskat’
Die dodetal in Gasa in die eerste nege maande van die oorlog tussen Israel en Hamas was ongeveer 40% hoër as wat deur die Palestynse gebied se gesondheidsministerie aangeteken is, blyk uit navorsing wat Vrydag in die mediese joernaal The Lancet gepub
read morenetwerk24.com
@netwerk24 -432 minutes ago
Netwerk24 | Tieners red jong kinders uit sleurstroom in Heroldsbaai
Twee tieners het twee kinders Woensdagmiddag uit ’n sleurstroom in die see by Heroldsbaai gered nadat hulle gesien het dat die kinders in die moeilikheid beland het.
read morenetwerk24.com
@netwerk24 -402 minutes ago
Netwerk24 | Trump Vrydagmiddag gevonnis oor swyggeld aan porno-ster
Donald Trump (78), aangewese Amerikaanse president, is geskeduleer om Vrydag gevonnis te word in sy strafregtelike skuldigbevinding wat voortspruit uit swyggeld wat aan ’n porno-ster betaal is.
read morenetwerk24.com
@netwerk24 -409 minutes ago
Netwerk24 | 26 mans, talle van hulle naak, in Jhb van ‘mensehandel’ gered
Drie mans is in hegtenis geneem nadat 26 mans wat vermoedelik slagoffers van mensehandel was, in en om ’n woning in Sandringham, Johannesburg, gevind is.
read morenetwerk24.com
@netwerk24 -387 minutes ago
Netwerk24 | Kyrgios sê tennis is ‘ ’n bietjie alledaags’ sonder hom
Hy hy sê tennis het karakters soos hy nodig.
read morenetwerk24.com
@netwerk24 -325 minutes ago
Netwerk24 | Ierse skeidsregter tree glo weens kritiek uit
Die Ierse skeidsregter Chris Busby gaan glo uittree ná kritiek op hom deur die vleuel Mack Hansen
read morenetwerk24.com
@netwerk24 -319 minutes ago
Netwerk24 | Polisielid sterf in jaagtog om veedief aan te keer
’n Lid van Heilbron se eenheid vir sigbare polisiëring in die Vrystaat is Donderdag in die vroeë oggendure in ’n jaagtog op die spoor ’n vermeende veedief op die R34 naby die dorp dood.
read morenetwerk24.com
@netwerk24 -232 minutes ago
Netwerk24 | KYK | Verwoesting ná brand in LA ‘apokalipties’ in omvang
Inwoners in Los Angeles het Donderdag begin terugkeer na hul huise wat in die verwoestende brande in puin gelê is.
read morenetwerk24.com
@netwerk24 -51 minutes ago
Netwerk24 | Kapers takel vrou langs pad, maar ‘niemand help haar’
Dis erg genoeg wanneer ’n mens vrou-alleen in die donker met jou voertuig gaan staan. Maar dit is nóg erger as talle voertuie verbyry terwyl jy om jou lewe teen kapers veg en niemand probeer help nie.
read morenetwerk24.com
@netwerk24 -193 minutes ago
Netwerk24 | 19 seekoeie in Zim vrek van hongerte
In die afgelope drie maande is 19 seekoeie in Zimbabwe waarskynlik weens hongerte dood.
read morenetwerk24.com
@netwerk24 -178 minutes ago
Netwerk24 | Paris Hilton, Anthony Hopkins en Billy Crystal onder bekendes wie se huise afbrand
Bekendes in die vermaaklikheidswêreld is onder honderde mense wat hul huise verloor het in die veldbrande by Los Angeles, Kalifornië, wat dele van die wêreld se vermaaklikheidshoofstad verwoes het.
read morenetwerk24.com
@netwerk24 -52 minutes ago
Netwerk24 | Jana Luther: Welkom in die Tyd van die Soetkoek-eters
Met voor- en agtervoegsels uit Grieks en Latyn begin en eindig duisende Afrikaanse woorde.
read moreRight Column Content